LYFHULP BEDERF

  • nood1
  • full screen slider
  • nood3
nood11 nood22 nood33
image carousel by WOWSlider.com v6.9

 

 

Wondontsmettingsmiddel – 50ml

Waarskuwing: Moenie op diep wonde of naby die oë en neus gebruik nie. Nie vir inwendige gebruik nie.

Doop watte in die wondontsmettingsmiddel en maak die wond liggies skoon. Gooi die mengsel weg nadat jy dit gebruik het.

 

Mondspoelmiddel vir Seer Keel – 100ml

Gorrel dikwels met die mondspoelmiddel wanneer jy ‘n seer keel het en gebruik hierdie hoeveelheid binne ‘n dag.

 

Sonbrandjel – 250ml

Wend ruimskoots aan songebrande vel.

 

Vlekbeheerjel – 50ml

Wend ‘n bietjie jel direk op die puisies aan om genesing aan te moedig en inflammasie te verlig.

 

Room vir Droë Vel – 250ml

Wend daagliks aan die aangetaste deel om baie droë veltoestande te streel. Wend weer aan nadat jy gebad of gestort het as jou vel baie droog is.