LYF BEDERF

  • LYFPRODUKTE1
  • full screen slider
  • LYFPRODUKTE3
LYFPRODUKTE11 LYFPRODUKTE22 LYFPRODUKTE33
image carousel by WOWSlider.com v6.9

 

 

Lyfskroproom – 250ml

Geure:

  • Afskilferende Roosmaryn & Sout
  • Poleerende Suiker & Speserye

Staan in die stort of op ‘n badkamermatjie. Maak jou vel nat met water en skrop dan jou vel in sirkelbewegings met die produk. Moenie reg onder die stort staan terwyl jy skrop nie. Die water sal die skroproom te veel verdun. Spoel af in die stort. Jou vel sal sag, glad en gepoleer voel!

 

Lyfroom – 250ml

Soorte:

  • Afrika-Somer
  • Soete Drome

Met ‘n bietjie word die lyf sagkuns gevoed.

 

Lyfbotter – 250ml

Soorte:

  • Verjongende
  • Ontspannende

Met ‘n bietjie word die lyf sagkuns gevoed.

 

Balsem – 50ml

Soorte:

  • Spier Ontspanning
  • Roostuin
  • Vernuwende

Hierdie balsam is baie gekonsentreerd, gebruik dit dus spaarsamig! Wend ‘n klein hoeveelheid aan op dele wat pynverligting nodig het en masseer liggies. Dit werk baie goed as ‘n aanwending om spierpyne, nekpyne en gewrigspyne te verlig.

 

Masseer en Badolies – 100ml

Soorte:

  • Destres
  • Sensuele

Met ‘n bietjie word die lyf sagkuns gevoed.