BABA & KINDER BEDERF

  • KINDERPRODUKTE
  • full screen slider
  • KINDERPRODUKTE 2
KINDERPRODUKTE1 KINDERPRODUKTE 12 KINDERPRODUKTE 23
image carousel by WOWSlider.com v6.9

Badsout – 250ml                        

  Kleure:

  • Groen
  • Sonskyngeel
  • Slapende Skoonheid

Gooi ‘n handvol in ‘n warm bad.

 

Badbruisblok

Gooi 1 blokkie in ‘n warm bad.

 

Badseep    

Geniet!

 

 

  • KINDERPRODUKTE
  • full screen slider
  • BABAKAMERSPROEI
KINDERPRODUKTE1 BABABOUDJIEROOM12 BABAKAMERSPROEI3
image carousel by WOWSlider.com v6.9

 

 

Bababoudjieroom – 250ml

Wend op dele met luieruitslag aan om die vel te streel en dit te help genees. Wend aan vel as ‘n voorsorgmaatreël om ‘n effense beskermlagie tussen die luier en die vel te vorm.

 

Baba Kamersproei – 250ml

Spuit ‘n bietjie in die baba se kamer as ‘n natuurlike lugverfrisser.

 

Baba Kamersproei vir Maklike Asemhaling – 250ml

Gebruik dit as ‘n lugverfrisser. Die etriese olies is antibakteries en maak ‘n kragtige sproei wat ontsmet.