HOEKOM KRUIEGERF

Kruiegerf is geleƫ in die hartjie van die Noordkaap en spesialiseer in die maak van skoonheids produkte. Wat begin het as `n stokperdjie het verander in `n passie en gelei tot die produksie van verskeie produk reekse.

Ons produkte word nie net geproduseer nie maar hand gemaak met liefde. Probeer gerus vir jouself en voel hoe jou lewe verander.