TUISBLAD

  • slide 1
  • full screen slider
  • slide3
slide 11 Slade22 slide33
image carousel by WOWSlider.com v6.9

 

Kruiegerf spesialiseer in die maak van aroma terapeutiese skoonheids produkte soos:

  • Lyfroom
  • Badsout
  • Shampoe
  • Voetweek
  • Handskroproom
  • Baba boudjieroom
  • Kinder seep
  • Insek afweermiddel
  • Room vir gebarste hakke
  • Handgemaakte en glyserien seep.

Al die produkte word van natuurlike plant en geur olies gemaak. Geen chemiese of skadelike preseveer middels word gebruik nie!

‘n Gekwalifiseerde aroma terapeut is die insperasie van al die produkte.

 

  • BABABOUDJIEROOM1
  • full screen slider
  • LYFPRODUKTE3
BABABOUDJIEROOM11 HAARPRODUKTE12 LYFPRODUKTE33
image carousel by WOWSlider.com v6.9